Modulekode | FMI 781 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Module-inhoud | Inleiding: studie van aansteeklike siektes van belang vir die reisiger; aansteeklike siektes van belang in tropiese gebiede; virussiektes by kinders; koors van onbekende oorsprong; seksueel oordraagbare siektes; hemoragiese koorssiektes; infektiewe diarree; meningitis, leprose; MIV/Vigs; tuberkulose; rabies; uitsluiting uit skole van kinders wat aan sekere aansteeklike siektes ly; gemeenskapsverworwe pneumonie (GVP); akute virushepatitis; rasionele gebruik van antibiotika en ander eksogene infeksies. |
Modulekrediete | 10.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
Akademiese organisasie | Huisartskunde |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App